As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

 

 

 

Waar die son uit die hoƫ hemel
oor die weiveld en mielieland straal
en die lig oor die vlakte wemel
in ons sonnige Noordwes.
Dis die plek waar ons werk en lewe,
al het ons klein begin.
Ons is trou aan ons skool se strewe
en ons leuse: Volhard en Oorwin.
Aan Lichtenburg Laerskool bly ons
met hart en siel verpand, aan sy ideale
wy ons al die krag van ons hoof en hand.
Ons is trou aan ons skool se strewe
en ons leuse: Volhard en oorwin.

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed