As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Revues en Konserte

Revues en konserte word jaarliks afgewissel. Die Grondslagfase is bv. een jaar verantwoordelik vir 'n optrede, die volgende jaar is dit die Seniorfase se beurt en die derde jaar word massadeelname aangemoedig wanneer albei die fases verantwoordelik is vir optredes. Afrigting geskied op 'n baie hoƫ vlak en die standaard van aanbieding is van hoogstaande gehalte.

 

 

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed