As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

ATKV Redenaars

Redenaarskompetisies vind jaarliks plaas en 'n groot aantal leerders neem hieraan deel. Die eerste uitdunne vind in klasverband plaas. Gekose leerders neem dan aan die volgende rondte deel. Die wenners van hierdie rondte neem dan aan die ATKV-kompetisie deel. Jaarliks kan leerders deurdring tot op nasionale vlak. Elke jaar word ook meegeding by die Super 8-kompetisie en menige kere het ons as wenners uit die stryd getree.

   

2015

Die sprekers wat plekke behaal het in die Super 8-Redenaarskompetisie is v.l.n.r. Miko Ferreira (Gr. 1) - 2de plek, Cari Olivier (Gr. 2) - 3de plek, LJ Olivier (Gr. 3) - 3de plek en Rize Colyn (Gr. 6) - 2de plek

 

 Die 4 redenaars wat deurgedring het na die Noordwes-ronde in Rustenburg is v.l.n.r. Cari Olivier (gr. 2), Mea Colyn (gr. 4), Emme Ferreira (gr. 4) en Anke Schulenburg (gr. 5).

 

 

Die grondslagfase interne Afrikaanse redenaars wenners is v.l.n.r. Emma Joubert (gr. 2), Cari Olivier (gr. 2), Leané Janse van Rensburg (gr. 3) en

LJ Olivier (gr. 3)

Die seniorfase interne Afrikaanse redenaars wenners is agter v.l.n.r. Mea Colyn (gr. 4), Franco Olivier (gr. 4), Anke Schulenburg (gr. 5) en Emme Ferreira (gr. 5). Voor v.l.n.r. is Rize Colyn (gr. 6), Hezandri van der Westhuizen (gr. 6), Carlene du Toit (gr. 7) en Sonica Roux (gr. 7).

 

 

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed