As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Klerebank

Ons klerebank word beman deur Mellicah (algemene assistent). Die klerebank is op Dinsdae en Woensdae oop vanaf 12:15 tot 13:00. Klere word te koop aangebied teen R20.00 per item, maar behoeftige leerlinge ontvang klere gratis vanuit die klerebank. U kan ook klere vir u kind gaan omruil indie die klere te klein geraak het. Ons doen ‘n beroep op u om asseblief, waar moontlik, skoolklere wat in onbruik geraak het, vir die skool se klerebank te skenk. Daar bestaan ‘n groot behoefte daarvoor.

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed