As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Graad 1

INSKRYWINGS

• Leerders wat gedurende die jaar sewe (7) jaar oud word, is skoolpligtig en moet in Augustus van die vorige jaar ingeskryf word.
• Leerders wat voor 30 Junie ses (6) jaar oud word, mag skool begin.
• 'n Skoolgereedheidstoets moet hierdie aansoek vergesel.
• Die leerder se identiteitsdokument moet in alle gevalle die inskrywing vergesel.

 

VAKKE
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensvaardighede

• Aanvangskennis
• Skeppende Kunste
• Liggaamlike Opvoeding
• Persoonlike en Sosiale Welsyn

 

 

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed