Atletiek Akademie
Hierdie aktiwiteit fokus meestal op die items: naellope, hekkies en verspring. Die akademie staan onder leiding van Mnr. Rico le Roux wat self 'n kranige atleet was en alle relevante kursusse bygewoon het.