As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Aktiwiteite

Laerskool Lichtenburg is uniek in die sin dat ons voorsiening maak vir aktiwiteitsperiodes in skooltyd. Elke registerklas het gedurende 'n normale weeklikse siklus een periode waar die leerders keuse-aktiwiteite kan beoefen.

Die aktiwiteite wat aangebied word is:
Tennis, Musiek, Kuns, Skaak en Geesverryking.

Hierdie aktiwiteite word deur privaat individue aangebied en is vir die ouer se rekening. Dit is egter nie verpligtend nie en leerders wat dit nie wil bywoon nie, moet vir daardie periode in die registerklas bly onder toesig van sy / haar klasvoog. Menige leerder het tydens beoefening van hierdie aktiwiteite talente ontdek wat hy / sy nie geweet het bestaan nie.

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed